Skip to search.

Breaking News Visit Yahoo! News for the latest.

×Close this window

praag · PRAAG (Pro-Afrikaanse Aksiegroep)

The Yahoo! Groups Product Blog

Check it out!

Group Information

  • Members: 447
  • Category: Afrikaans
  • Founded: Aug 24, 2000
  • Language: Other
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

Advanced
Messages Help
  Newest  |  < Newer  |  Older >  |  Oldest
Topics Messages Latest Post

Barry, Mens moet onderskei tussen die ekonomiese lewensvatbaarheid van 'n projek en diè van 'n land/staat. Soos almal weet, is 'n projek van verbygaande...
1 Nov 15, 2001
1:21 pm

safdev@...
Send Email

Beste Johan en Carel IV, Die opmerkings wat julle uitruil het betrekking op 'n baie spesifieke stuk geskiedenis in die strewe om selfbeskikking en nie almal op...
1 Nov 15, 2001
11:18 am

Barry Odendaal
barryodendaal@...
Send Email

Lizane en Abraham Helberg, oftewel MARIMBA!, tree op Vrydag 30 November 2001 om 19:00 by Jan-Harmsgat se agterplaas in Cullinan (sowat 25km Oos van Pretoria)...
1 Nov 14, 2001
7:42 pm

Willie Spies
balkie@...
Send Email

Beste Carel, Dit is goed dat jy weer van jou laat hoor. My entoesiasme vir 'n Afrikanervolkstaat in die Noord-Weskaap het gedurende die middel tagtigs begin en...
3 Nov 14, 2001
12:06 pm

safdev@...
Send Email

Amici, Op een vraag van volksvertegenwoordiger Luk Van Nieuwenhuysen heeft onze minister van financiën en begroting, innovatie, media en ruimtelijke ordening...
1 Nov 14, 2001
8:12 am

rbryssin
Roger.Bryssinck@...
Send Email

Mediaverklaring Die Orania Beweging vir ondersteuners van dié Afrikanergemeenskap se strewe na selfbeskikking, is Saterdag in Orania geloods. Prof Carel...
9 Nov 13, 2001
10:30 pm

Carel van der Merwe
carvan@...
Send Email

Voorgestelde Nasionale Kurrikulumstelling Voorlegging deur die Pestalozzi Trust tydens 'n spesiale ministeriële verhoor – Kaapstad 13 November 2001 ...
1 Nov 13, 2001
8:26 pm

Leendert van Oostrum
oostrum.geo
Send Email

Op 26 September en 3 November vanjaar het ek die volgende versoek aan die Ontvanger van Inkomste gerig, nog steeds sonder 'n antwoord. Ek het die versoek weer...
1 Nov 13, 2001
7:05 am

Fanie van Heerden Ve...
faanv
Send Email

I am quite amused by Mr. Max du Preez's plaintive column about the racist caricatures of Afrikaners broadcast on state television. Did he expect anything...
1 Nov 12, 2001
7:58 am

Dan Roodt
danroodt
Send Email

Die volgende uittreksel gee die volledige paragraaf met Asmal se gewaarkte woorde. Dit kom uit sy toespraak by die opening van Naptosa House op 7...
2 Nov 10, 2001
11:17 am

Karin Roodt
karin@...
Send Email

Beeld berig op 8/11/01: Asmal lus vir 'regses&#39; Alet Rademeyer Mnr. Kader Asmal, minister van onderwys, het Woensdagaand teen "fundamentaliste, veral...
2 Nov 8, 2001
1:35 pm

Arend De Waal
adewaal@...
Send Email

Orania kom byeen oor strategie vir erkenning en ontwikkeling. Mense vanoor die hele Suid-Afrika gaan eerskomende Saterdag in Orania byeenkom om oor...
1 Nov 8, 2001
8:03 am

Orania Bestuursdienste
obd@...
Send Email

Burgers Besorg oor Onderwys (BBO - "Concerned Citizens for Education") is burgerlike liggame en organisasies en gemeentes uit die Christen- en ...
1 Nov 4, 2001
10:22 pm

Leendert van Oostrum
oostrum.geo
Send Email

Artikel uit Die Burger, 23 Oktober 2001: Taalmiskenning: Phaswana het meer morele gronde vir misnoeë as Roodt - Waldo Muller - I N afgelope dae se koerante...
1 Nov 2, 2001
7:14 am

Dan Roodt
danroodt
Send Email

Ek het vaaand op TV2 die 7 uur nuus in Afrikaans gekyk. Daar was 'n lang advertensie (sekerlik 'n gemakshuisie vol geld gekos) - alles in Engels! Die...
1 Oct 31, 2001
5:42 pm

Ernst Marais
ernst_m_za
Send Email

ANC-lid roep Asmal tot verantwoording Mediavrystelling deur Pestalozzi Trust 30 Oktober 2001 In ‘n vraag wat in die Parlement ter tafel gelê is, vra Me I...
1 Oct 30, 2001
4:37 pm

Leendert van Oostrum
oostrum.geo
Send Email

PRAAG-MEDIAVERKLARING: REAKSIE OP DA-DEBAKEL PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep) is by uitstek 'n kultuurpolitieke groepering wat nie regstreeks by die...
3 Oct 30, 2001
12:34 pm

Carel van der Merwe
carvan@...
Send Email

Ernst: NP regering was een van die min lande wat sy WOII skuld ten volle betaal het - en dit vir 'n oorlog wat die meeste van sy kiesers nie gesteun het nie. ...
1 Oct 30, 2001
11:39 am

Taal Beeld
taalbeeld
Send Email

Beste Leon, Jy is waarskynlik reg sover dit die kiesers se waardes aanbetref. In Europa byvoorbeeld is daar ook 'n groot verskil tussen die Skandinawiese...
2 Oct 30, 2001
11:15 am

Taal Beeld
taalbeeld
Send Email

Ek raak al hoe meer oortuig dat ons moet begin kyk na 'n de facto Afrikaner Senaat wat seggenskap sal hê oor gemeenskaplike sake waaroor al die Afrikaner...
1 Oct 30, 2001
10:50 am

Anton Alberts
Anton.Alberts@...
Send Email

... From: Christina To: fanievh@... Sent: Monday, October 29, 2001 10:46 AM Subject: Swak diens. Geagte mnr Van Heerden, Met verwysing na my...
1 Oct 30, 2001
3:43 am

Fanie van Heerden Ve...
faanv
Send Email

Adam Ashforth beskryf in sy boek, Madumo, A Man Bewitched, wat verlede jaar by die Universiteit van Chicago verskyn het, sy vriendskap met die man van Soweto,...
3 Oct 25, 2001
5:48 am

Karin Roodt
karin@...
Send Email

Die banke raak al hoe meer arrogant as dit kom by hul taalbeleid. Ek het ook al 'n bloutjie geloop by my plaaslike tak van Standard waar ek nou al jare bank....
4 Oct 23, 2001
11:03 am

Carel Boshoff
carel4orania
Send Email

Na alles wat ek in Die Burger lees oor Praag, en oor Dan Roodt, deur die een werfbobbejaan na die ander, het ek besluit ek wil by Praag aansluit. Sterkte ...
2 Oct 23, 2001
8:41 am

Arend De Waal
adewaal@...
Send Email

Dan, In die lig van jou opmerkings oor 'n Afrikaanse bank, wil ek graag noem dat Orania sopas hulle eie spaar kooperasie begin het. Dit sal dalk goed wees om ...
1 Oct 22, 2001
11:13 am

Anton Alberts
Anton.Alberts@...
Send Email

... From: Pieter Mulder To: VF Vrystaat Sent: Sunday, October 21, 2001 9:45 PM Subject: Fw: [groep63] Afrikaanse sensusvorm ... From: Ernst Marais To:...
1 Oct 21, 2001
11:32 pm

Pieter Mulder
wmp@...
Send Email

Piet Potgieter beweer ek is gepaai deur minister Manuel. Wat 'n vinnige en oningeligte afleiding. Ek is langer in die politiek en in die lewe om so maklik...
1 Oct 21, 2001
11:28 pm

Pieter Mulder
wmp@...
Send Email

Insake die Sensus, hier is nou my stuivertje... By die vakkie talen, moet mens as enige taal AFRIKAANS aankruis.. of dan juis nie? met vriendelijke groeten, ...
1 Oct 20, 2001
8:28 am

Michiel Erasmus
mier@...
Send Email

Leon van den Berg skryf: Op 'n ander lys skryf Louw Aucamp: Louw: Dalk is hier 'n storie in vir 'n joernalis wat kan snuffel. Ek verneem gister van 'n vriend...
2 Oct 19, 2001
7:51 pm

Dries Venter
venterap
Send Email

Die instelling van 'n spesiale telefoon-hulplyn vir mense wat hulle sensusvorms in 'n ander taal as Engels wil ontvang, is vandag deur Minister Trevor Manuel...
3 Oct 19, 2001
6:07 pm

kleine.bosch
kleine.bosch@...
Send Email
  Newest  |  < Newer  |  Older >  |  Oldest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help